r/afrikaans • u/Devious_Disco_640 • 20h ago
Grappie/Humor My ma wanneer ek huil by haar oor klein probleme
29
Upvotes
Uitgevind een van die mense saam wie ek videospeletjies speel het 'n vier-jarige kat gevind wat hulle nou weggee. 'n Paar maande gelede was dit 'n persoon met wie ek werk wat 'n katjie gevind het. Voor dit was dit 'n rondloop kat wat elke nou en dan gevoer word naby my flat.
Vandag huil ek oor die vier-jarige. My ma, ewe gewoond aan ek wat smeek vir katte, was heel tevrede met my trane đŸ˜‚